Die gemeente se byeenkomste sal vir tyd en wyl via elektronise toestelle (fone, rekenaars en tablette) gehou word, maar nogsteeds sosiale afstand maatreels na te kom.  Die byeenkomste vind plaas via Zoom, n toepassing wat afgelaai kan word na u foo0n vanaf die App Store (in die geval van Apple fone/tablette bv. iPad / iPhone) of die Google Play Store (in die geval van Android fone/tablette).  

Die Zoom "Meeting ID" of dan byeenkoms nommers met tye van die byeenkomste is as volg:

Dag en Tyd Byeenkoms Zoom Adres
Sondae 9:30  Kinderkerk 849 7555 2653
Dinsdae 18:30 Kleingroep Besprekings 825 1833 1521
Woensdae 8:30 Bybelstudie 842 281 90446
Donderdae 10:00 Arende* 886 890 52968

*Indien daar enige probleme is vir die Arende om in te skakel kan u vir Linda Lourens by 082 570 1291 of Heila van der Linden by 082 899 9583 kontak.